Jaarboeke

Internasionale arbeidsreg 802


 
Modulekode ITA 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

Hierdie module handel oor aspekte van internasionale arbeidsreg en sluit in:
(a) Internasionale instrumente (ILO en EU)
(b) Diensgelykheid
(c) Beëindiging van dienskontrakte
(d) Kollektiewe bedinging en stakings

Modulekrediete 30.00
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences